Hi, baie dankie, alles reg en goeie diens. Dankie. – Jan N
Hi Madre, baie dankie vir die matte. Ek is soos altyd baie tevrede. Nogmaals baie dankie, en dankie vir Andrew ook wat bereid was om naaldwerk te doen op die stukkende mat!! Dis nou klientediens! – Groete Isabel L
Hi Madre, Thank you so much for your excellent service. – Kind regards Hilecia V
Hi Andrew and Madre, Thank you for your prompt and efficient service. – Regards Trish
Thanks Madre. Mom says the men were very professional and considerate. Thanks for that. – Kind regards, Suzette
Baie dankie. Ek het Premier Propperty agent nou julle aanbeveel agv julle uitstaande diens!! Mooi dag en groet – Lorraine
Thanks very much for the wonderful service. – Kind regards, Leoni
Middag Madre, Weereens dankie vir julle uitstekende doens. – Groete / Kind regards, Mieke R
Beste Andrew, Baie dankie vir die puik diens. – Groete Liza W, Croydon Vineyard
Thank you Shannon, I really received superb service and the end result looks fantastic. – Best regards Liza